FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Het jy gehoor?

FOTO’S: Waar in die wêreld is Rolene Strauss?

Rolene Strauss het sedert haar kroning in 2014 as Mej. Suid-Afrika sowel as Mej. Wêreld die geleentheid gehad om die wêreld plat te reis in die uitvoer van al haar pligte as skoonheidskoningin en ambassadeur. 

As jy so na dié foto’s kyk, is ’n makliker vraag: “Waar in die wêreld was Rolene nog nié?”

Droom sy dalk van haar eie ster in Hollywood?

Viva Las Vegas!  

Voor die Withuis in die VSA.

Enjoying Washington DC! Really looking forward to the MISS WORLD AMERICA final tonight. #WhiteHouse #Travel

A photo posted by Rolene Strauss (@rolenestrauss) on

Brighton, Engeland.  

Sy groet die kinders in Indië.

Op pad na Hongkong.  

Ready to take off! #BeautyWithAPurpose #LivingMyPurpose Hong Kong

A photo posted by Rolene Strauss (@rolenestrauss) on

Voor die London Eye.

The beautiful #LondonEye lit up last night! #MissWorld2014

A photo posted by Rolene Strauss (@rolenestrauss) on

Lugano, Switserland.  

Lugano, Switzerland One of the most beautiful cities I have ever seen! Xx

A photo posted by Rolene Strauss (@rolenestrauss) on

Hoewel haar voete plat op die aarde is, sprei Rolene gereeld haar vlerke en reis sy die hele wêreld vol.

Ready to take off? #HongKong

A photo posted by Rolene Strauss (@rolenestrauss) on

Lees nou