FOTO: Getty Images / Gallo Images

FOTO: Getty Images / Gallo Images

Het jy gehoor?

FOTO’S: Watter tiara sal Kate na haar eerste staatsbanket dra?

Die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, sal op 20 Oktober haar eerste staatsbanket bywoon, berig Hello!.

Kate sal saam met haar man, prins William, die president van China, Xi Jinping, en sy vrou, Peng Liyuan, by Buckingham-paleis onthaal tydens ’n staatsbesoek aan Engeland.

Daar word bespiegel dat Kate ’n tiara uit koningin Elizabeth se persoonlilke versameling sal kies vir die geleentheid. Ons weet nie wat sy gaan kies nie!

Hier is 9 van ons gunsteling-tiaras wat koningin Elizabeth al gedra het

 

Watter een sou jy gekies het?

Lees ook