FOTO: La Li's Photography

FOTO: La Li's Photography

Het jy gehoor?

FOTO’S: Morné Steyn se tweede seun gebore

Die rugbyspeler Morné Steyn en sy vrou, Christelle, het gister vir die tweede keer ouers geword.

Morné het Christean se geboorte op Instagram aangekondig:

Welkom Christean!!!What a Blessing!!!

A photo posted by Morné (@mornesteyn) on

Die gelukwensings stroom in op sosiale media en die kleinding het selfs al bekendes soos Arno Jordaan en sy vrou, Lizanie, ontmoet. Hulle is net soos met Morné en Christelle se eersteling, Jóvan, die peetouers. 

Welkom in die wéreld klein Christean! Ons is al klaar so lief vir jou! #peetkind #blessed @mornesteyn

A photo posted by lizaniejordaan (@lizaniejordaan) on

Morné en Christelle is in 2009 getroud en Jóvan is drie jaar oud.

Lees ook