IMG_6615
Het jy gehoor?

Franci Swanepoel se nuwe lewe

Aktrise en TV-aanbieder Franci Swanepoel is sedert April vanjaar op die waterkar. Boonop vorder haar loopbaan flink, met stewige rolle in onder meer die rolprent Abraham. Die ‘wasem’ voor haar oë is weg, sê sy in haar eerlikste onderhoud nog

Ek stroop myself, ek kan mos nie jok nie,” sê sy met haar mooi heserige stem. Voor my sit een van Suid-Afrika se bekendste aktrises, wat die land met haar rol as Toeks in die M-Net- sepie Binnelanders (2005 – 2011) verower het…

Haar blougrys oë kyk diep in myne. Sy is ’n fyn waarnemer, net soos haar bekende radio-omroeper-pa, Nic, wat in 1989 oorlede is. Sensitief vir die mensdom se seer.

Dalk té sensitief… Sy gaan haal haar storie ver. [VOLLEDIGE ONDERHOUD IN JOU DESEMBER-UITGAWE]

LAAI DIT NOU AF

DES-570x747