Het jy gehoor?

Francois Lensley (7de Laan se Marko) se haarstyle deur die jare

 

7de Laan-akteur Francois Lensley is die toonbeeld van die stereotipiese macho-man: hy kampeer, jag, maak meubels, bou . . . Maar jy sal hom ook in sy kruietuin vind, of die kombuis, besig om uitjies in te lê of konfyt te kook!

 

Lees in die Oktober-uitgawe van SARIE meer oor Francois en al sy stokperdejies wat ons verras het!

monique sutherland voorbladgesig oktober okt

7de Laan se Marko Greyling het aan die begin van sy beroep baie anders gelyk as wat hy nou lyk. Ons kyk na akteur Francois Lensley se haarstyle deur die jare. Watter een was jou gunsteling?

A

Francois Lensley

B

Francois LensleyC

Francois Lensley

D

Francois LensleyWatter haarstyl is jou gunsteling? A, B, C of D?

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook– of Twitter-blad!

 

  • Taschja Hattingh

    Hy is een van die mans wat goed lyk in al sy style!