FOTO Instagram @francoisvancoke

FOTO Instagram @francoisvancoke

Het jy gehoor?

Francois van Coke word pa!

Die rocker Francois van Coke en sy vrou, Lauren Badenhorst, word vir die eerste keer ouers!

Hulle het die nuus dat hulle ’n dogtertjie in November verwag op Instagram aangekondig.

 

Dié paartjie het egter ook ’n ander bekende “kind” – hul hond, Ringo.

#ringovancoke is ’n ster op sy Instagram-profiel en is ook die gesig van sy klerereeks, Van Cokes.

WE ARE OPEN! Shop online now at www.vancokes.co.za (LINK IN BIO)

A photo posted by VANCOKE’S (@vancokes) on

 

Baie geluk, Francois en Lauren!