FOTO:   franjadp

FOTO: franjadp

Het jy gehoor?

Franja du Plessis en haar Willie – jonk en verlief!

Juanita du Plessis se dogter, Franja, is vinnig besig om uit haar ma se skadu te klim en haar eie naam op die musiekverhoog te maak. En die man aan haar sy is haar kêrel, die rugbyspeler Willie Engelbrecht. 

Dié jongmense is al vir 4 jaar ’n paartjie – sedert haar skooldae aan die Hoërskool Wilgers in Pretoria. En dit lyk nie of dié verhouding, soos die meeste skoolliefdes vinnig gaan vlam verloor nie.

Hier is van dié paartjie se mooiste oomblikke.