FOTO Leana Clunies-Ross

FOTO Leana Clunies-Ross

Het jy gehoor?

Franja du Plessis se eerste musiekvideo

Franja du Plessis se heel eerste musiekvideo is hier!

Sy tree gereeld op saam met haar superster-ma, Juanita du Plessis, en ook met haar broer Ruan. Sy het al in 2013 aan SARIE.com vertel dat sy aan haar album werk en het die omslag vandag met haar aanhangers op Facebook gedeel.

En vroeër die maand het sy haar goeie nuus gedeel en die omslag van haar eerste album bekend gestel.

Sy skryf dat dit harde werk geverg het om haar eerste album bekend te stel. “Hier is dit nou! Ná baie maande se harde werk en baie jare se wag, my HEEL eerste album, ‘MY VERHAAL’, se omslag! Ek kan nie beskryf hoe opgewonde en dankbaar ek is nie! En ek kan nie wag om my musiek met julle te deel nie!!! Kyk uit vir hom van die 24ste Junie af in die winkels beskikbaar!”

Kyk haar eerste musiekvideo hier:

Lees nou

Italiaanse Patrizio & Steve maak knieë lam

‘Danksy SARIE vind ek ware liefde’ – leser vertel