French Toast
Het jy gehoor?

Agter die skerms by French Toast

Die nuwe plaaslike fliek French Toast word in April vanjaar bekend gestel. Met sy boeiende storielyn, pragtige beeldmateriaal (van Suid-Afrika en Frankryk) én talentvolle akteurs is dié fliek die kyk werd.

Bekendes soos Lika Berning, Deon Lotz en Hélène Lombard is deel van die rolverdeling.

Indien die fliek se amptelike bekendstelling op 24 April soos ’n ewigheid voel, kyk solank na die lokprent …

Agter die skerms op die stel van French Toast

Lees ook: