screen_shot_2013_07_29_at_10.01.11_am_310w
Het jy gehoor?

Só gaan dit met Karlien en Derick se tweeling

Karlien het vanoggend na haar ginekoloog gegaan en goeie nuus oor die tweeling gekry.

twitter_300w

Foto: Twitter

Alles loop sover goed met Karlien se swangerskap. Ná sy by die ginekoloog was het haar ma, Ronél Brink, getwiet: “Die tweeling is gesond!!!!! Dankie Here!!!!! Prys U groot en almagtige Naam!!!”

Derick, wat saam met Karlien gegaan het, het vóór die afspraak getwiet: “Weet Jesus laat hul so mooi groei in hul mooi mamma!!”

Só voel Karlien oor haar swangerskap

 

Ná die afspraak het Derick getwiet:

screen_shot_2013_07_29_at_9.52.39_am_630w

Onthou om Karlien se splinternuwe musiekvideo “Hande” te kyk – net hier op SARIE.com. Kliek hier

uitklophou_630w