FOTO Instagram

FOTO Instagram

Het jy gehoor?

Gaga se transformasie: Van vleispakkie tot Hollywood-glans

Toe Lady Gaga in 2009 op die rooi tapyt verskyn het, het die monde omtrent oopgehang. Wie kan haar vleispakkie vergeet? Of haar verskyning in ’n reusagtige eier? Niks was te buitensporig vir Lady Gaga nie.

Maar die afgelope paar maande het Lady Gaga haar vreemde styl vir ouwêreldse Hollywood-glans verruil. En as Gaga iets doen, doen sy dit goed.

FOTO’S: Lady Gaga se styl-transformasie

2009: MTV-musiektoekennings

2009: Billboard-musiektoekennings

2009: ACE-toekennings

2009: Royal Variety-konsert, Lady Gaga ontmoet vir koningin Elizabeth II

2010: Grammy-toekennings

2010: Brit-toekennings

2010: MTV-musiektoekennings

2011: Grammy-musiektoekennings

2012: Lady Gaga se parfuumbekendstelling

2013: Album-bekendstelling

2014: Vanity Fair se Oscar-partytjie

2015: Oscars

2015: Britse modetoekennings

2016: Golden Globes-toekennings

2016: Producers Guild-toekennings

Ons kan nie wag om te sien wat sy na vanjaar se Oscars toe gaan aantrek nie!

Lees nou