Het jy gehoor?

Galery: Elma Smit se ski-vakansie

TV-aanbieder Elma Smit en haar man, Richard Maspero, is mal oor reis. En dié keer is hulle na die Alpe vir ’n koue en avontuurlustige ski-vakansie!

Elma vertel aan SARIE in 2013 dat die reisgogga haar gebyt het. “Reis laat my meer vervuld as wat ’n blink kar en nuwe klere my ooit kan laat voel!”

Van Thailand vir haar wittebrood tot Nieu-Seeland vir SuperSport se Lady Rugga. En nou die Alpe met sy die ski-hellings.

Blaai deur haar en Richard se galery om foto’s van hul vakansie te sien.

Elma en Richard by Val Thorens

Val Thorens is die hoogste ski-oord in Europa op 'n hoogte van 2 300 m.

Buite is so kous soos 'n yskas!

Middagete! Gesmelte kaas en brood

Alle foto’s van Instagram

Lees nou