Het jy gehoor?

Geliefde aktrise se eie leefstylwinkel

Van Amalia op televisie tot Amulet op Hermanus?
Ja, vandat ons hier woon, is ek die winkel se beste kliënt. Toe word ek sommer ook die eienaar! Ek werk steeds as aktrise en regisseur en pendel tussen Johannesburg en Onrus.

Wat is ’n leefstyl-winkel?
Behalwe mooi dekor-items, is hier ’n bloemiste-hoekie, heerlike koffie en iets te ete. En ons verskaf ’n dekordiens.

Wat is jou gunstelingkleure?
Vir die winkel, dowwe silwer en gryse, en vir myself, purper.

Wat is jou beste verkopers?
Harte en kruise, in alle groottes en vorms.

Bel haar gerus by 028 313 0359 of e-pos helenetruter@gmail.com

  • Brenda Brown

    Kani wag om deur jou winkel te "brouse" nie..

  • Paulina Foxcroft

    was Desember daar,ons oudste dogter bly in Voelklip darem maar pragtig,die berg en die see!!!!