FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

Het jy gehoor?

Steve se jongste is 11 vandag – FOTO

Vir Steve Hofmeyr is 2014 ’n groot jaar, nie net het hy en sy Janine getrou nie, hy het ook sy nuutste boek, Laaste dans, Drienie, gepubliseer. Boonop vier hy later vanjaar sy groot 50ste!

Maar vandag verjaar sy jongste, Benjamin. Steve het dié foto van hom getwiet.

FOTO: Twitter @steve_hofmeyr

FOTO: Twitter @steve_hofmeyr

Dink jy seun en pa lyk baie na mekaar? Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

SARIE het verlede jaar ’n pragtige fotosessie met Steve en sy seuns gehad. Kyk net die aantreklike manne!

FOTO: Leana Clunies-Ross

Sebastian (links bo), Benjamin (links onder) Armand (regs bo) en Devon (regs onders) FOTO: Leana Clunies-Ross