FOTO Instagram / @therealgerihalliwell

FOTO Instagram / @therealgerihalliwell

Het jy gehoor?

Geri Halliwell swanger op 44

Op 44 is die Spice Girls-lid Geri Halliwell swanger met haar tweede kind. Sy’t gister die nuus op sosiale media gedeel.

Geri is verlede jaar getroud met die F1-baas Christian Horner. Dis die paartjie se eerste kind saam. Geri het ’n 10-jarige dogtertjie, Bluebell Madonna, uit ’n vorige verhouding.

Geri en twee ander lede van die Spice Girls, Scary Spice (Mel B) en Baby Spice (Emma Bunton), het beplan om ’n Spice Girls-reünie te hou. Maar met Geri se swangerskap kan hierdie reünie dalk uitgestel word. Mel B is glo glad nie beïndruk nie en het Geri ophou volg op Instagram, berig News.com.au.

Amazing night , @emmaleebunton – she presented me my @attitude award . Felt so good to share the joy . #mamaspice

A photo posted by Geri Horner (@therealgerihalliwell) on

God bless Mother Nature #mamaspice

A photo posted by Geri Horner (@therealgerihalliwell) on

Congratulations to my gorgeous friend @therealgerihalliwell! Another #SpiceBaby on the way!

A photo posted by emmaleebunton (@emmaleebunton) on

Baie geluk, Geri!

Lees nou

Marion Holm weer onder die mes

Refentse: Afrikaans, my hartstaal

Viola Davis as kind geboelie