Photos-Quotes-Ben-Affleck-Esquire-Magazine
Het jy gehoor?

GERUG: Jennifer Garner is swanger!

Dis net drie maande sedert Jennifer Garner en Ben Affleck aangekondig het hul huwelik van 10 jaar is verby, en nou word beweer Jennifer is swanger met hul vierde kind, berig OK!.

OK4115_ThumbnailFiles_lores-11

Hulle verskyn nog gereeld saam in die publiek, en het selfs as gesin saam gaan vakansie gehou in die Bahamas.

Na bewering woon hulle steeds saam woon ter wille van die kinders, Violet (9), Seraphina (6) en Samuel (3).

In 2005 het hulle hul verlowing en die nuus dat Jennifer hul eersteling verwag, terselfdertyd aangekondig. Dalk sal baba nommer 4 hulle ook weer só bymekaarbring.

Bron: OK!

Lees ook