FOTO Instagram serenawilliams

FOTO Instagram serenawilliams

Het jy gehoor?

GERUG: Serena Williams is verloof

Die Wimbledon-wenner Serena Williams en die kletsrymer Drake se verhouding het die internet aan die gons. En nou word daar beweer dat hulle verloof is.

Entertainment Tonight berig dat dié gerugte onwaar is.

A photo posted by champagnepapi (@champagnepapi) on

Serena en Drake ondersteun mekaar se loopbane en is al saam langs die tennisbaan en by konserte afgeneem.

FOTO: Drake (links) ondersteun Serena tydens ’n tenniswedstryd

Die paartjie, wat glad nie skaam is om in die publiek te koer nie, was is 2011 ook saam, maar die verhouding het gou daarna verbrokkel, berig Daily Mail

Hulle het glo vroeër vanjaar weer aan hul verhouding begin werk.

Bronne: Entertainment Tonight en Daily Mail

Lees ook

Is Leonardo DiCaprio verloof?

FOTO’S: Plaaslike bekendes se nuwe gesinsfoto’s

Sorina Erasmus is weer swanger