geskenke
Het jy gehoor?

Geskenk-idee van die dag

Iets spesiaal vir jou eie familie én die skoonfamilie – van ma tot seun. SARIE se skoonheidspan deel geskenk-idees vir elke lid van die gesin!

nommer 11Christmas in the Secret Garden is Crabtree & Evelyn se Kersfeesreeks vir vanjaar. Buiten die spesiale geskenkpakke met hul bederfrome, handerome, badsepe en skeerprodukte, is daar ook spesiale geskenke om te eet!

Ons gunsteling-reeks is produkte wat die geur van Kersfees na jou huis bring. Noël is Crabtree & Evelyn se gunsteling-reeks vir Kersfees. Die spesiale geur is ’n mengsel van onder meer vars balsem, sitrusgeure, anys en neutmuskaat. Noël en die Gilded Chestnut-reeks (’n geur ryk aan kastaiing, speserye, muskus, appel, peer en bessies) is beskikbaar in die Home Fragrance Oil, Porcelain Diffuser, Home Fragrance Spray en verskillende groottes van die Poured Candle. Pryse wissel tussen R250 en R1 100.

FOTO: verskaf

Crabtree & Evelyn se spesiale Kersfees-produkte. FOTO: verskaf