FOTO: Instagram gigihadid

FOTO: Instagram gigihadid

Het jy gehoor?

Gigi Hadid en Joe Jonas se paadjies skei

Die model Gigi Hadid en musikant Joe Jonas het besluit om hul verhouding ná vyf maande te beëindig, berig Us Weekly

’n Bron na aan die voormalige paartjie vertel hul besige skedules is die oorsaak vir die skeiding, maar voeg by hulle is as vriende uitmekaar.

Volgens Mail Online het Gigi en Joe verlede maand vir die eerste keer saam op die rooi tapyt verskyn.

Een van die 20-jarige model se drome is verlede week bewaarheid toe sy uitgevind het sy gaan deel wees van die Victoria’s Secret-modeskou in November – kyk die video van die oomblik toe sy uitgevind het, HIER.

Bronne: Us Weekly en Mail Online

Lees ook 

ZZZ

Skryf HIER in vir dié kompetisie