gisele_skincare
Het jy gehoor?

Gisele Bundchen se eko-velsorgreeks, plus foto van haar en nuwe baba

Die reeks word van 100% natuurlike produkte gemaak en die verpakking is herwinbaar. Nie net kry jou vel al die sorg wat dit nodig het nie, die omgewing word ook beskerm.

Klik vir ‘n lys van natuurlike produkte, lees meer oor die Sejaa-dagroom

 

Gisele Bundchen en Benjamin

Bundchen het ook onlangs ma geword van baba Benjamin Rein.
“Sy geboorte het my lewe verander. Dit was een van my mees intense ervarings ooit! Ek was by die huis, my geliefdes wat daar. Ek’t nog nooit so weerloos, maar so sterk, in my lewe gevoel nie.”
Bron: www.people.com

Kyk na dié foto en meer op vogue.com.