Het jy gehoor?

Gisele was ‘n pragtige dogtertjie

Gisele het hierdie oulike foto van haarself op haar Instagram-blad gedeel:

Gisele Bundchen

Gisele het 5 susters – Raquel, Graziela, Gabriela, Rafaela, en haar tweeling, Patrícia. Hier is ‘n foto van haar (middel) en Gabriela (links) en Patrícia (regs) in 1982 toe Gisele en Patrícia 2 jaar oud was.

Gisele Bundchen

Deesdae spog sy met haar eie pragtige gesin met die Amerikaanse voetbalspeler, Tom Brady. Hulle is die ouers van die 4-jarige Benjamin Rein Brady en die 1-jarige Vivian Lake Brady.

Gisele BundchenGisele Bundchen

Dié supermodel is deur Forbes vir die 7de jaar in ‘n ry aangewys as die model wat die meeste verdien.