FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Giuliana en Bill Rancic se eersteling is ‘n seun!

Ná vele onsuksesvolle vrugbaarheidsbehandelings én borskanker, het Giuliana Rancic (37) en haar man Bill (41) besluit om hul ouerskapdrome met die hulp van ‘n surrogaatma te bewaarheid. Hulle het die geslag van hul eersteling geheim gehou, maar dit Sondag 17 Junie tydens ‘n ooievaarstee aan E! News verklap.

Baba Rancic word aan die einde van die Amerikaanse somer verwag. Ons kan nie wag om dié oulike mannetjie te sien nie!

  • wendy

    ek is so bly vir hierdie twee wonderlike mense ek wens hulle al die geluk met hul baba ,,,

  • Justine

    Baie baie geluk uit eindelik, my oë is al uitgehuil, elke keer as ek die slegte nuus op TV kry wanneer ek my gunsteling program kyk

  • Engeltjie

    Kyk hier!