FOTO Instagram / @gleecastnew

FOTO Instagram / @gleecastnew

Het jy gehoor?

Glee-ster trou met haar rocker

Die Glee-ster Dianna Agron is Saterdag getroud met Winston Marshall, ’n lid van die rockgroep Mumford and Sons.

Die res van Winston se band en ander sterre, soos die Britse aktrise Carey Mulligan, was ook by die troue in Marokko.

Dianna het ’n beeldskone Valentino-skepping gedra wat $20 500 (sowat R285 000) gekos het. Hulle het op kamele gery en by die Beldi Country Club feesgevier.

Die paartjie het in 2015 begin uitgaan en vroeër vanjaar verloof geraak.

Kyk net hoe ongelooflik lyk die troue

#diannaagron A photo posted by (@queendiannaagron) on

 

#diannaagron A photo posted by (@queendiannaagron) on

 

#diannaagron

 

A photo posted by (@queendiannaagron) on

Hello miss Marshall, my baby princess is married now I’m so happy for her, she’s so happy! #DiannaAgron A photo posted by Darren is Hedwig (@gleecastnew) on

Lees nou

Dié bekendes is net so starstruck soos ons!

Nóg ’n Sex and the City?