FOTO: Leana Clunies-Ross

Het jy gehoor?

Andriëtte bereik mylpaal

Die sangeres Andriëtte Norman het vandag goeie nuus gekry!

Haar album Wat rym met liefde het platinum-status bereik. Dit beteken dié CD het die verkopekerf van 40 000 verbygesteek.

andriette

Haar musiekspan het haar met vonkelwyn verras terwyl sy in die ateljee was – besig om hard te werk aan haar volgende treffer.

Geluk, Andriëtte!

Luister hier na “Sewe Oseane”, een van die liedjies op haar platinum-album

Lees nou