FOTO: Getty Images / Gallo Images

FOTO: Getty Images / Gallo Images

Het jy gehoor?

Golden Globes: Só lyk die mans!

’n Klassieke aandpak, ’n spierwit hemp, ’n swart strikdas en blink skoene. Vanjaar se akteurs het sonder fieterjasies hul innerlike James Bond gevind.

Klassieke strikdasse is nou in. En eenvoudige bykomstighede soos ’n wit sakdoek of ’n swartraambril is in. Die meeste mans is skoon geskeer, maar baarde bly in vir die mans wie se baarde hul kenmerk is.

Hier is die mans wat jy veral deur ’n ring kon trek:

Ryan Gosling en Brad Pitt

Jason Statham

Rami Malek

Orlando Bloom

Eddie Redmayne

Michael B. Jordan

Lees nou