FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Golden Globes-wenners: Leonardo DiCaprio is koning!

Die Golden Globes stel nooit teleur nie. Alhoewel talle kritici meen die wenners was te voorspelbaar, is ons baie bly dat Leonardo DiCaprio een van hulle was.

Kyk vanaand die Golden Globes op M-Net om  21:30.

Wenners

Beste Akteur (Drama): Leonardo DiCaprio vir The Revenant

Beste Akteur (Komedie): Matt Damon vir The Martian

Beste Aktrise (Drama): Brie Larson vir Room

Beste Aktrise (Komedie): Jennifer Lawrence vir Joy

Beste Ondersteunende Aktrise: Kate Winslet vir Steve Jobs

Beste Ondersteunende Akteur: Sylvester Stallone in Creed 

Beste Regisseur: Alejandro González Iñárritu vir The Revenant

Beste Rolprent (Drama): The Revenant (regisseur Alejandro González Iñárritu)

Beste Rolprent (Komedie): The Martian (regisseur Ridley Scott)

Beste Draaiboek: Aaron Sorkin vir Steve Jobs

Ander wenners

Beste Animasie: Inside Out

Beste Lied: Sam Smith vir “Writing’s on the Wall” (Spectre 007)

Beste TV-reeks (Drama): Mr. Robot

Beste TV-reeks (Komedie): Mozart in the Jungle

Beste TV-rolprent of kort reeks: Wolf Hall

Beste Aktrise in ’n TV-reeks (Drama): Taraji P. Henson vir Empire

Beste Akteur in ’n TV-reeks (Drama): Jon Hamm vir Mad Men

Beste Aktrise in ’n TV-reeks (Komedie): Rachel Bloom vir Crazy Ex-Girlfriend

Beste Akteur in ’n TV-reeks (Komedie): Gael García Bernal vir Mozart in the Jungle

Beste Aktrise in ’n kort reeks of TV-rolprent: Lady Gaga vir American Horror Story: Hotel

Beste Akteur in ’n kort reeks of TV-rolprent: Oscar Isaac vir Show Me a Hero

Beste Ondersteunende Aktrise in ’n kort reeks of TV-rolprent: Maura Tierney vir The Affair

Beste Ondersteunende Akteur in ’n kort reeks of TV-rolprent: Christian Slater vir Mr. Robot

 Lees ook