Fifty Shades of Grey Couple
Het jy gehoor?

Google: 2015 se mees gesoekte mense en flieks

Voor ons 2015 finaal groet, is dit die perfekte tyd om te terug te kyk na die mense en gebeure wat dié jaar die internet aan die gons gehad het. Google het ’n lys saamgestel van bekendes, akteurs en flieks wat in 2015 die meeste gegoogle is. 

Bekendes

lamar odem

  1. Lamar Odom
  2. Caitlyn Jenner
  3. Ronda Rousey (Amerikaanse vegter)
  4. Donald Trump
  5. Ruby Rose

Akteurs

charlie sheen

  1. Charlie Sheen
  2. Bill Cosby
  3. Taylor Kinney
  4. Scott Eastwood
  5. James Earl Jones

Aktrises

wow!

A photo posted by Ruby Rose (@rubyrose) on

  1. Ruby Rose
  2. Amy Schumer
  3. Patricia Arquette
  4. Rumer Willis
  5. Bryce Dallas Howard

Flieks

JURASSIC WORLD

  1. Jurassic World
  2. American Sniper
  3. Straight Outta Compton
  4. 50 Shades of Grey
  5. Furious 7

Klik HIER vir die volledige lys.

Bron: Google

Lees ook 

ZZZ

Lees meer hier!