Het jy gehoor?

Gossip Girl se Blair en Jenny waai?

S hier, met jou nuutste skinder-, mode- en partytjienuus.

Ons gunsteling Manhattan-meisie (Blair) en enigste Brooklyn-babe (Jenny) sê “tata” vir die Gossip Girl-reeks. Nee die tweetjies het nie in ‘n stryery beland soos in die reeks nie. Leighton Meester sê sy beplan om oor twee jaar die reeks te verlaat berig USMagazine.com.

Hoekom dan eers? Wel Leighton is in kontrak met die uitsaaiers van GG-CW