graemegesin_310w
Het jy gehoor?

Graeme en Morgan Smith vier eersteling se verjaarsdag

Graeme en Morgan Smith vier vandag hul eersteling, Cadence Christine, se eerste verjaarsdag!

Dis ‘n mylpaal in enige ouer se lewe – die eerste verjaarsdag van jou kleinding. En vir dié Protea-kaptein beteken dit Mickey Mouse heeldag lank!

graemekoek_630w

Foto: Twitter

 

Graeme het vanoggend vroeg dié foto van ‘n Minnie Muis-koek getwiet met die boodskap: “Dogter se eerste verjaarsdag vandag. Mickey Muis Klub-huis heeldag.

Ons gunsteling pa-en-dogter-oomblikke

graemebaba_630w

Foto: Twitter

 

graemecadence_630w

Foto: Twitter

 

nog_630w

Foto: Twitter

 

 

En boetie, Carter

Cadence se boetie Carter is maar net ouer as ‘n maand op ousus se verjaarsdag

Bron: Graeme Smith se Twitterblad; Graeme en Morgan se Facebookblad