Graeme Smith en Morgan Deane FOTO: Instagram (@morgandeane)

Het jy gehoor?

Graeme Smith en Morgan Deane skei

Sport24 berig dat dié glanspaartjie se huwelik op die rotse is.

Die gesin se regsverteenwoordiger, David Becker, het bevestig dat dié voormalige Protea-kaptein en sy sangeres-vrou gaan skei.

Dié paartjie het in Augustus 2011 in Kaapstad getrou.

Lees die volledige berig op Sport24 se webtuiste.

Morgan en Graeme is die trotse ouers van Cadence (2) en Carter (1). Albei verjaar in Julie.

Carter en Cadence FOTO: Instagram  @morgandeane

FOTO: Instagram  @morgandeane

Bron: Sport24

Lees nou