FOTO: Instagram  @morgandeane

FOTO: Instagram @morgandeane

Het jy gehoor?

Graeme Smith se Morgan Deane verloor 31 kg – kyk hoe lyk sy nou!

*Die paartjie het intussen aangekondig dat hulle gaan skei – lees meer HIER*

Ons het nooit gedink die voormalige Protea-kaptein Graeme Smith se vrou, Morgan, het ’n gewigsprobleem nie. Maar dié model en sangeres – en ma van twee – het die afgelope 18 maande 31 kg verloor.

Morgan spog met haar nuwe lyf op haar Instagram-profiel. Sy skryf by die foto dat dit moeilik was om ná twee kinders gewig te verloor, maar dat ’n verandering in haar leefwyse gehelp het om haar doelwit te bereik.

Morgan en Graeme is die trotse ouers van Cadence (2) en Carter (1). Albei verjaar in Julie.

Carter en Cadence FOTO: Instagram  @morgandeane

Carter en Cadence
FOTO: Instagram @morgandeane

FOTO: Instagram  @morgandeane

FOTO: Instagram @morgandeane

Lees nou