200ab804b2421c7dedb50247efaf6df7
Het jy gehoor?

Graeme Smith wys sy dogtertjie

Graeme is in Augustus 2011 met sy Ierse popsangeres-vrou, Morgan Deane, getroud en hulle het onlangs aangekondig dat hul tweede baba op pad is. Morgan is tans 3 maande swanger. Hul eersteling, Cadence, is in Julie 2012 gebore. Hier’s ‘n paar foto’s van Graeme en sy gesin.

Graeme Smith en CadenceGraeme, Morgan en CandenceGraeme, Morgan en Candence

Bron: Graeme Smith se Twitterblad; Graeme en Morgan se Facebookblad


  • leonie

    Sy is pragtig en mag sy vir julle baie vreugde bring!!!