FOTO Instagram/@pink

FOTO Instagram/@pink

Het jy gehoor?

Grammy-wenner Pink is swanger

Die afgelope naweek het Pink haar aanhangers verras met ’n spesiale aankondiging op Instagram. Sy het ’n foto van haar en haar dogtertjie, Willow Sage, gedeel.

Maar Pink se prominente bababoep het ook gewys en onderaan die foto het sy geskryf: “Surprise!”

Dit sal Pink en haar man, Carey Hart, se tweede kind wees. Die paartjie is in 2006 getroud.

Kyk net die oulike foto:

Surprise!

A photo posted by P!NK (@pink) on

Lees nou

Buster die bokser-hond wen Kersfees! Kyk die video hier

FOTO’S: Jack Parow se dogtertjie ook nou model