Het jy gehoor?

GRATIS: 5 kaartjies vir jou ma op Moedersdag

Dis die tyd van die jaar dat ons ons ma’s bederf. En ons help jou om dit makliker (en mooier) te doen. SARIE.com het dié 5 pragtige kaartjies gemaak waarmee jy vir jou ma kan sê hoe jy haar waardeer.

Druk dié een uit – en gee in persoon

Modersdag 300dpi

Stappe

  • Regsklik en kies SAVE
  • Druk dit uit op jou drukker

Deel dit elektronies

Dié vier kaartjies is die perfekte grootte om op sosiale media te deel.

moedersdag 72 dpi 2 2014 moedersdag 72 dpi 3 2014 moedersdag 72 dpi 4 2014 moedersdag 72 dpi 1 2014

Stappe

  • Regsklik en kies SAVE
  • Laai dit op die sosiale media van jou keuse en stuur aan jou ma of ‘tag’ haar daarin.
  • SARIE gaan ook dié 4 kaartjies Sondag op sosiale media deel sodat jy dit makliker van daar af met jou ma kan deel – loer Sondag op Facebook, Twitter en Instagram hiervoor. Dit is ook op een van ons Pinterest-borde.

NS. Moenie vergeet van skoonma nie!

Nóg idees vir Moedersdag