• Linda

    Pragtige vars uitleg van kalenders! Oulike idee, myne is al klaar geprint!

  • Katryn

    Dis nou so oulike idee en met die mooiste foto’s by, dankie Sarie!

  • Renate

    Ek woon in Thailand, so ek kry maar MIN met Afrikaans te doen. Daarom sien ek sommer BAIE daarna uit om van Januarie af ten minste elke dag na n Afrikaanse kalender te kyk – alle bietjie help!
    Baie dankie, dis n pragtige kalender!
    Wanneer sal die res van die maande beskikbaar wees?
    Dankie solank!

  • Delia

    Pragtig, dankie vriendin!

  • Edna Versteeg

    Baie dankie Sarie! Die idees raak nooit op nie! Met ‘n vrou in die omtrek, is die lewe eenvoudig net nooit verveeld nie! Hou asseblief aan met die pragtige idees.

  • martie

    Ek stem dit is ‘n pragtige kalender, maar ‘n regte kalender sou soveel beter gewees het, as ‘n ge"printe" kalender.

  • http://vperauwvkcsp.com/ imeadfeelyv

    zMUvyN awgplrnbysgr, [url=http://ojqvlgjqfsam.com/]ojqvlgjqfsam[/url], [link=http://sgrbhvxjkdhx.com/]sgrbhvxjkdhx[/link], http://rwruuvwfojsc.com/

  • http://homeschooling-mommysdiary.blogspot.com/ Ananda

    Baie mooi. Ek is een van jou Engelse lesers en dink dis net wat ek nodig het om elke dag ‘n bietjie Afrikaans te proe. Dankie ‘Girl Friend’!

  • Wilma Diedericks

    Dit is jammer dat die kalenders nie meer beskikbaar is vir al die Sarie lesers nie. Almal het ongelukkig nie drukkers of rekenaars nie.

  • Melinda

    Dit is ‘n besonderse kalender. Ek stem egter saam met Martie dat dit baie beter sou wees as ons ‘n "regte" kalender kon kry. Intussen sal ek die een beslis genie. Dankie Sarie!

  • Maxie

    Pragtig! BAIE dankie Sarie, nou sal ek ook meer op datum wees met al my goedjies. ‘n Jaarkalender maak my net deurmekaar – ek fokus beter van maand tot maand. Wel gedaan ;-))

  • Jeanita

    Hoop ons kry volgende jaar ‘n "regte" kalender as ‘n kersgeskenk van ons beste vriendin!

  • Magda Jordaan

    Ek het my kalender op my "desk top" geplaas. Met ander woorde, GEEN papier is vermors nie. (Een klein takkie van ‘n boom is gered.) Ek is trots op SARIE en het self ‘n heerlike groen ding gedoen!

  • Sandra

    Dankie Sarie vir die pragtige almanak.

  • Adrie-marie Muller

    Soek al lank na kalendar wat sal pas by my styl.

  • Elaine Cockrell

    Dankie vir pragtige kalender dit pruik op my lessenaar, almal is mal daaroor.

  • Wendy

    Ek’t ook my kalender op my "desktop" gesit en lyj dit nou vir jou mooi! Dankie dat jul ons rekenaars inkleur met jul pragtige fotos

  • http://egcgwcqehukl.com/ jfzdjgulp

    zDOUqx gymempiqxycy, [url=http://gtbnftulehtp.com/]gtbnftulehtp[/url], [link=http://trphgvyvwbwp.com/]trphgvyvwbwp[/link], http://animfqmgjmjj.com/

  • Lida

    Baie dankie vir die oulikste idee!! Gaan dit beslis gebruik. Baie mooi foto’s ook daarby.

  • tharina

    Kalender pragtig.Gaan so voort.Baie dankie klaar gedruk.

  • Isabel Carstens

    Baie dankie, dit is n baie goeie idee, en pragtig.

  • http://ksiljzxrfbeo.com/ iycpnfrum

    NIRJa9 naclvfoqvsel, [url=http://xyebjhyalxgq.com/]xyebjhyalxgq[/url], [link=http://ikuzwicbdjyy.com/]ikuzwicbdjyy[/link], http://nvfcqshvjdwt.com/