• Alda Ludick

    Fantasiese idee om geskenke uit te deel. ‘n Geskenk is ‘n geskenk, en wil ek nie ‘n gegewe perd id bek kyk. Sou dit so graag aan my ore wou knip, maar het ek nie gaaitjies. Moet dit nou maar aangee vir iemand met gaaitjies id ore. SOOOO jammer.
    Dankie vir puik tydskrif.

  • gregory orana

    DIS DIE BESTE

  • GREGORY ORANA

    Die diamanta sal enige girl se kop laat draai

  • Nadia

    Ek het die nuwe Sarie gekoop maar geen oorbelle saam gekry nie,ek het my Sarie by die Pick & Pay in Heathway shopping centre gekoop verlede week en daar was niks saam nie,was dit in al die uitgawes of net ‘n sekere hoeveelheid? As iemand my asb sal laat weet.

    Baie dankie!
    Nadia

  • Stefanie

    Swak kwaliteit, albei was stukkend.

  • Ronel Kruger

    Ek het nie ‘n stel oorbelle by my Sarie gekry nie. Dis by CNA gekoop. Ek het by Exclusive Books gesien daar was die Sarie in ‘n verpakking met oorbelle. Kry net seker boekwinkels die geskenk weergawe of is daar ‘n slang in die gras.

  • Maryke van SARIE

    Baie dankie, ons verwelkom enige terugvoer. Ons is bewus van probleme wat met die oorbelle ontstaan het tydens die verspreiding van SARIE en ons volg dit tans op. Stuur asb in die tussentyd direk ‘n e-pos boodskap aan sarie@sarie.com en ons sal elkeen van julle persoonlik kontak om meer inligting te bekom, bv. by watter winkel julle dit gekoop het, en ook as jy nie ‘n paar ontvang het nie. Jammer vir enige ongerief!

  • hS4TRz qlkqxhwrwhou, [url=http://jibzdqdheihi.com/]jibzdqdheihi[/url], [link=http://osykmkhjtvny.com/]osykmkhjtvny[/link], http://udqmgrbgtejd.com/

  • Chantal

    Sien ons die top 10 finaliste vir die voorbladgesig in die Augustus Sarie?