Het jy gehoor?

Grey’s Anatomy-ster se kaal voorblad plus 10 ander smeulende voorblaaie oor die jare

Die Grey’s Anatomy-ster Ellen Pompeo is kaal op die voorblad van die nuutste Entertainment Weekly

Screen Shot 2015-09-04 at 8.46.06 AM

Die 12de seisoen van dié gewilde TV-reeks word einde September in Amerika uitgesaai. Volgens die skepper van die reeks, Shonda Rhimes, sal die 12de seisoen “ligter” wees en baie van die pret en gekskeerdery van die aanvanklike seisoene gaan weer te sien wees.

10 gewaagde voorblaaie oor die jare

Demi Moore op die voorblad van Vanity Fair - 1991

Britney Spears op die voorblad van Harper's Bazaar - 2006

Jennifer Aniston op die voorblad van GQ - 2006

Angelina Jolie op die voorblad van Esquire - 2007

Lindsay Lohan op die voorblad van New York-tydskrif - 2008

Kate Winslet op die voorblad van Vanity Fair - 2008

Kate Moss op die voorblad van LOVE - 2010

Rihanna op die voorblad van GQ - 2012

Gisele Bündchen op die voorblad van die Britse Vogue - 2015

Miley Cyrus op die voorblad van Paper - 2015

Bron: Entertainment Weekly

Lees ook