Het jy gehoor?

WEN een van 2 dubbelkaartjies na die kykNET Fiëstas in Kaapstad

Die kykNET Fiëstas, ‘n toekennings-geleentheid wat erkenning gee aan ons land se talentvolste en opkomende kunstenaars, is in Oktober 2010 geloods. Die gala-aand vind op die 3de Februarie in die Kunstekaap in Kaapstad plaas, en sal op 5 Februarie uitgesaai word. 

So lyk die benoemings vir 2010:

BESTE AKTEUR
-André Odendaal (Magspel)
-Chris van Niekerk (Dinsdae by Morrie)
-Eben Genis (Die kortstondige raklewe van Anastasia W)
-Leon Kruger (God van Chaos)
-Mark Elderkin (Betesda)

BESTE AKTRISE
-Anna-Mart van der Merwe (God van Chaos)
-Antionette Kellermann (As die broek pas)
-Gretha Brazelle (Betesda)
-Ilse Oppelt (Die Proponentjie)
-Nicole Holm (Die kortstondige raklewe van Anastasia W)

BESTE BYSPELER
-Dann-Jacques Mouton (Die vreemdeling)
-Dean Balie (Die korstondige raklewe van Anastasia W)
-Justin Strydom (Magspel)
-Paul du Toit (Dood van ‘n Verkoopsman)
-Theodore Jantjies (Vaselinetjie)

BESTE BYSPEELSTER
-Bettie Kemp (Dood van ‘n Verkoopsman)
-Lulu Botha (Die Proponentjie)
-Lulu Botha (Spyt)
-Vicky Davis (Spyt)
-Vinette Ebrahim (Vaselinetjie)

BESTE REGIE
-Bobby Heaney (Dood van ‘n Verkoopsman)
-Hennie van Greunen (God van Chaos)
-Marthinus Basson (Die kortstondige raklewe van Anastasia W)
-Marthinus Basson (As die broek pas)
-Nicola Hanekom (Betesda)

BESTE TEATERONTWERP
-Andrew Botha (Stelontwerp: Dood van ‘n Verkoopsman)
-Braam du Toit (Musiek: Betesda)
-Fiona du Plooy (Choreografie: Betesda)
-Marthinus Basson (Ontwerp: As die broek pas)
-Nicola Hanekom (Visuele ontwerp: Betesda)

BESTE PRESTASIE IN ‘N MUSIEKGEDREWE PRODUKSIE
-Afri-Frans
-Afrikaaps
-Braam du Toit en Mr Cat and the Jackal (Komposisies vir Die kortstondige raklewe van Anastasia W)
-Gertjie Besselsen van Mr Cat and the Jackal (Vertolking in die Die kortstondige raklewe van Anastasia W)
-Marthinus Basson (Regie en Ontwerp van Die kortstondige raklewe van Anastasia W)

BESTE SPEL IN ‘N EENPERSOONSVERTONING
-Antionette Kellermann (As die broek pas)
-Marion Holm (Met die Holm gebore)
-Shaleen Surtie-Richards (As ek maar geweet het)

BESTE NUUTGESKEPTE AFRIKAANSE OPVOERING
-Afrikaaps
-Betesda
-Die kortstondige raklewe van Anastasia W
-Die vreemdeling
-Vaselinetjie

BESTE OPKOMENDE KUNSTENAAR
-Brink Scholtz (Regie van Spyt)
-Ephraim Gordon (Die vreemdeling)
-Gertjie Besselsen (Komposisies en vertolking: Die kortstondige raklewe van Anastasia W)
-Moenier Adams (Afrikaaps)
-Theodore Jantjies (Vaselinetjie)

BESTE PRESTASIE IN KLASSIEKE MUSIEK
-100 Jaar van die Afrikaans Liedkuns (Minette du Toit-Pearce, Vanessa Tait, André Howard, Elna van der Merwe)
-Bach Goldberg
-James Grace (Around the world in 60 minutes)

BESTE AANBIEDING
-Afrikaaps
-As die broek pas
-Betesda
-Die kortstondige raklewe van Anastasia W
-Magspel

Het jy ‘n gunsteling-akteur, -aktrise of -produksie?

Laat ons weet in die kommentaar-boksie hieronder

  • MADELEEN GROBLER

    ANNAMART VAN DER MERWE EN ANTIONETTE KELLERMAN

  • Ronel

    Annamart van der Merwe en Nicole Holm

x
LEES NÓG Shaleen oor Fiela: “Sy is nog dieselfde, net ouer …”

Die landwye toer van die verhoogproduksie Fiela se kind skop een van die dae af. Aktrise Shaleen Surtie-Richards is te sien as die geliefde karakter Fiela Komoetie, ’n vrou wie se vondelingkind van haar weggeneem word – 30 jaar nadat sy …

X

Kry jou
SARIE.com-nuus direk


Bly op hoogte van al die inligting wat jóú raak. Ons deel die belangrikste nuus, stories uit die celeb-wêreld, die weer in jou area, lekker en vinnige resepte, nuwe mode- en skoonheidstrends en nuttige wenke om jou lewe makliker te maak - direk per e-pos.

Ons gesels ook oor nuwe musiek, konserte en winkels wat afslag bied.

Die SARIE.com-nuusbriewe gee jou 'n kykie na die SARIE-wêreld wat ook jóú wêreld is. Kies watter jy wil ontvang: