gwyneth_paltrow_harpers_bazaar_cover
Het jy gehoor?

Gwyneth Paltrow gewaagd op tydskrifvoorblad

Dié oudste modetydskrif in Amerika het pas ‘n nuwe baadjie gekry – die eerste in ‘n dekade. En ‘n baie sexy 39-jarige Gwyneth Paltrow skop hul nuwe voorkoms met oemf af. Sy verskyn op die Maart 2012-uitgawe.

Dié gewaagde asimmetriese rok is ontwerp deur die minder bekende Anthony Vaccarello – werklik ‘n lekker pluimpie vir hom! Die foto is geneem deur ‘n Harper’s Bazaar-gunsteling, die fotograaf Terry Richardson.

Lees die volle artikel op www.harpersbazaar.com

  • veralda

    as ek sulke bene gehad het, het ek op my hande geloop