Het jy gehoor?

Gwyneth Paltrow nou ‘n country-sangeres

 In Country Strong speel sy Kelly Carter , ‘n country-sangeres en alkoholis wat ná rehabilitasie besluit om haar loopbaan te red. Sy gaan op toer saam met haar man en bestuurder, Ed (Tim McGraw), asook ‘n voormalige skoonheidskoningin Chiles Stanton (Leighton Meester van Gossip Girl).

Country Strong is in die hartjie van Nashville, Tennessee, geskiet. Dis mos ook die speelplek van manne soos Johnny Cash en daardie beroemde Jack van Jack Daniels Tennessee Whisky.

Country Strong word op 22 Desember uitgereik, maar hier’s solank ‘n voorskou.
 

  • oz5co5 awtugdlfsrnz, [url=http://qrpfyhhenhko.com/]qrpfyhhenhko[/url], [link=http://naekymnorrgl.com/]naekymnorrgl[/link], http://idsqzlgomybw.com/