FOTO Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Onthou jy? Dié bekendes was eens verloof!

Hollywood is nie net beroemd vir sy glanssterre, trefferflieks en rooi tapyt nie. Dis net so berug vir sy verhoudings wat nie hou nie. Ja, in Hollywood kry die departement van liefde maar swaar.

Het jy geweet die volgende bekendes was eens verloof?

1. Kiefer Sutherland en Julia Roberts

2. Jim Carrey en Renée Zellweger 

3. Ryan Reynolds en Alanis Morissette

4. Jeffrey Dean Morgan en Mary-Louise Parker 

5. Lenny Kravitz en Adriana Lima

Lees nou

1, 2, 3… Binne sekondes ’n nuwe uitrusting

Lea Michele se nuwe hare laat koppe draai

Taylor Swift se lippe – almal soek dit!