Bok van Blerk en Hanna Grobler by die bekendstelling van 'As jy sing'
FOTO: Phyllis Green

Bok van Blerk en Hanna Grobler by die bekendstelling van 'As jy sing' FOTO: Phyllis Green

Het jy gehoor?

Hanna Grobler se hartseer nuus

Ons is saam met Hanna Grobler en Bok van Blerk hartseer oor die nuus dat hul baba stilgebore is. Netwerk24 berig dat die seuntjie doodgebore is. 

Jenny Griesel, Hanna se agent, het dit aan Netwerk24 bevestig. “Hanna en Bok se baba is ongelukkig doodgebore. Dit is nie seker wat die oorsaak is nie.”

Die paartjie vra dat hul privaatheid gerespekteer word in hierdie moeilike tyd.