FOTO: Leana Clunies-Ross

FOTO: Leana Clunies-Ross

Het jy gehoor?

Hanna se eerste twiet ná haar troue met Bok van Blerk

Stil-stil het Hanna Grobler en Bok uit die oog van die media gister, 29 Maart, getrou.

Hanna en Bok was nog altyd baie privaat oor hul verhouding en het dié groot dag ’n groot geheim gehou.

Hanna se eerste twiet as getroude vrou (Bok se doopnaam is Louis Andreas Pepler) is:

 

Bok van Blerk en Hanna Grobler by die bekendstelling van 'As jy sing' FOTO: Phyllis Green

Bok van Blerk en Hanna Grobler by die bekendstelling van ‘As jy sing’
FOTO: Phyllis Green

Dít het ander bekendes oor dié troue gesê: