harry_potter_and_the_deathly_hallows_part_2_poster
Het jy gehoor?

Harry Potter maak rekord-wins

Dit is die laaste fliek in die reeks deur J.K. Rowling, waarvan die sewende en finale boek, The Deathly Hallows, in twee rolprente verdeel is.

Mense besef duidelik dit is die einde van ’n era, want hulle stroom na die teaters om dié fliek, wat op 13 Julie 2011 in teaters begin draai het, te gaan kyk.

Avatar is die enigste fliek wat tot dusver daarin kon slaag om die $2 miljard-kerf verby te steek. Dit het $2,8 miljard verdien.

Ander flieks wat al die $1 miljard-mylpaal bereik het, is:
 
Avatar
Titanic
The Lord of the Rings: The Return of the King
Pirates of the Caribbean: Dead Man’s Chest
Alice in Wonderland
Toy Story 3
The Dark Knight
Pirates of the Caribbean: On Stranger Tides
Harry Potter and the Deathly Hallows (Deel 2)