Heidi Klum
FOTO: Gallo Images / Getty Images

Heidi Klum FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Heidi Klum soos nog nooit tevore!

Sy is een van die mooiste vroue in die wêreld, maar vir Halloween gisteraand het sy gekies om beplooid te wees.

FOTO: Instagram

Heidi Klum is onherkenbaar! FOTO: Instagram

Elke jaar is dit groot pret vir Amerikaners om kostuums aan te trek vir Halloween. En hierdie jaar was geen uitsondering nie. Die 40-jarige model en televisie-aanbieder Heidi Klum het ’n hele span gekry om haar te help om soos ’n bejaarde vrou te lyk!

Só is Heidi getransformeer

(Klik op die foto’s om te vergroot)