FOTO: Facebook | Moira West

FOTO: Facebook | Moira West

Het jy gehoor?

Het jy geweet? Heinrich Brüssow se Caroline-Grace op die verhoog

Die rugbyspeler Heinrich Brüssow se vrou, Caroline-Grace, het nie slegs ’n graad in die regte agter haar naam nie, dié blondekop vermaak ook gehore met haar stem.

Ons was verbaas om uit te vind dat Caroline-Grace ’n sangeres is! Wat ’n talentvolle paartjie!

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Caroline-Grace tree gereeld saam met Corneil Müller (onder) op, en dié twee is juis die naweek by Foxwood House te sien – klik hier vir meer inligting.

Caroline-Grace en Corneil Müller FOTO: Facebook

Caroline-Grace en Corneil Müller
FOTO: Facebook

Caroline-Grace en Heinrich is in Desember 2013 getroud.

Lees nou