FOTO Salomé Coetzee Photography

FOTO Salomé Coetzee Photography

Het jy gehoor?

Heinz en Aletté-Johanni trou weer

Op 25 September 2006 het die Afrikaanse sanger Heinz Winckler vir sy bruid voor die kansel gewag. En nou, tien jaar later, het Heinz weer met sy vrou, Aletté-Johanni, getrou. En dié keer was hul drie kinders ook teenwoordig!

Die paartjie het Sondag hul huwelik herbevestig voor vriende en familie by La Chandeleur, Paarl.

Op ’n video wat Aletté op sosiale media gedeel het, het sy erken dat dit die moeilikste 10 jaar van haar lewe was.

“Ek en Heinz moes baklei vir ons huwelik. Ons moes hard werk. Maar op die einde van die dag, is dit als die moeite werd!”

Die paartjie is nou saam met hul drie kinders op ’n tweede wittebrood.

Kyk net die mooi foto’s:

FOTO Salomé Coetzee Photography

FOTO Salomé Coetzee Photography

FOTO Salomé Coetzee Photography

FOTO Salomé Coetzee Photography

FOTO Salomé Coetzee Photography

FOTO Salomé Coetzee Photography

FOTO Salomé Coetzee Photography

FOTO Salomé Coetzee Photography

FOTO Salomé Coetzee Photography

FOTO Salomé Coetzee Photography

Baie geluk, julle!

Foto’s: Salomé Coetzee Photography

Rok van Aletté: Alana van Heerden

Grimering: Alicia Buckle

Pak van Heinz: Spree

Lees nou

Nirvana-baba herskep ikoniese foto

Mej. Italië: plusgroot naaswenner

Bekendes met ’n onvolmaakte glimlag