Tamatiesous
Het jy gehoor?

Tamatiesous se nuwe advertensie steel harte

Of jy dit nou sous of ketchup noem, tamatiesous is byna in elke huis. Die Amerikaanse handelsmerk Heinz maak al ketchup sedert 1876 en daar word jaarliks meer as 650 miljoen bottels wêreldwyd verkoop.

Hulle het besluit om hul nuutste advertensie in Suid-Afrika te skiet – en dis vinnig besig om harte te steel. Kyk mooi en jy sien bekende gesigte soos Waldemar Schultz!

Lees nou