Het jy gehoor?

Helenè Bester: “Spiritualiteit is vir my…”

Om te draf in die natuur en my kop skoon te maak. Om Woensdagaande saam met ’n selgroep te bid en te praat oor die week se ervaringe. Om te besef dat ek sonder enigiets in die wêreld gebring is, en ook so daar sal uitgaan.’

Helenè se gunstelinglees- en -luisterdinge:

Boek Love and War deur John en Stasi Eldredge.

CD Joe Niemand se Love en enigiets van Lize Beekman.