sr1012cover2rz
Het jy gehoor?

Help Natasha kies en WEN!

Natasha het jou hulp nodig!

Haar nuwe boek, Fairytale/Sprokie, word in Februarie 2011 uitgereik en sy moet ‘n voorblad kies.

Sy kort teen die einde van vandag jou stem. Stem op Natasha se Facebook-blad en staan ‘n kans om ‘n eksemplaar van Sprokie/Fairlady te wen!

Hier is die 2 voorblaaie:

Opsie 1 (dromerig)
Opsie 2 (geel en speels)
  • Natashia van Greunen

    Defenitief Geel en Speels my keuse vir Voorblad

  • Naomi Scheepers

    Ek is mal oor Geel en speels vir die Voorblad van die nuwe boek!

  • Heleen Smith

    Stem saam geel, lyk vrolik en
    Natasha pragtig!!

  • Lettie

    Geel en Speels sal die ideale voorblad wees want die boek is Fairytale, en jy moet gelukkig lyk en dit is waaroor ek die Voorblad gekies het.

  • Jeandri

    Altwee is mooi. Die geel een soos Natashia bo sê mooi en speels (jou smile is beautiful).
    Die silwer een het ook sy eie bekoring. Watter een hou jy van Natasha? Gaan met jou hart.

  • Charmaine

    Defnetief Geel en Speels dit is great. Laat haar baie jeugdig en soos die moderne prinses lyk.

  • Jana

    1e voorblad ….. Mideval Princess….. Stunning !!

  • Bianca van der Merwe

    Mal oor dromerig!!!

  • Antoinette Smith

    die een met die geel agter grond dit is vol kleur lewe sy lag etc. Mense sal dan eers die boek wil koop

  • MARINDA HUYSAMEN

    GEEL EN SPEELS BESLIS

  • Chantal

    DEFINITIEF GEEL LAAT MY BAIE AAN ‘N "FAIRYTALE" DINK EN JY LYK NIE SO ASOF JOU FAIRYTALE HARTSEER GE-EINDIG HET NIE JY LYK HAPPY!!!

  • Carina

    Ek stem ook beslis vir die 1ste een! Jy lyk soos ‘n feetjie wat ontsnap het uit die sprokie…..

  • Elsabe Venter

    Geel en Spieels is die wenner defnitief so ontspanne net die regte beeld
    gebruik dit

  • Elfrieda

    Nr 1 – "Dromerig" ek hou van die misterieuse effek daarvan. Lyk ook meer professioneel gedoen.

  • Danita

    No 1 is stunning – jy lyk soos die fairy in die Fairytale – Perfek

  • Maureen Barnard

    "Dromerig" kry my stem! "Geel en speels" lyk soos ‘n tienerroman en beeld nie die titel "Fairytale" uit nie.

  • Talitha Botha

    Nr 1 defnitief. Lyk omtrent dromerig en soos ‘n sprokie

  • Landie

    Opsie 1 dromerig.jou oë lyk so of jy ver in droom land is.

  • Amelia

    nr 1 beslis , met die swaard en dromerig , ek stem saam met Elfrieda , ly meer professioneel, die ander een is nie sleg nie , net vir my mooier die een :)

  • Amy

    sy lyk te veel na Christina Storm op die tweede foto, beslis die eerste foto asseblief ?

  • Marietjie Venter

    no 1. Dromerig. Lyk vir my na ‘n "fairytail", met die swaard.

  • chrisna

    Opsie 2-vrolik en vroulik!

  • Ka

    Geel en speels – hou van die gemaklikheid!

  • Nicola Leach

    Beslis die eerste een, hou van die kleure en dit lyk meer modern as die tweede opsie!

  • Trisha

    Swaard, Sierringe en Silwer spreek van Sprokies …..

  • Elda du Toit

    Beslis "Dromerig"

  • Riet

    Opsie 2, maar met ‘n sagte mosgroen agtergrond.

  • Michelle Steyn

    Alhoewel Geel en Speels die oog van agv die kleure, hou ek meer van Dromerig…

  • anna-marie boshoff

    geel en speels

  • anna-marie boshoff

    geel en speels

  • anna-marie boshoff

    geel en speels

  • Nadia

    Beslis nr. 1 loooooooooove it!

  • Elsa de Klerk

    ‘n Sprokie van ‘n stadsprinses! Die eerste een!Dit is tog wat ‘n sprokie is…. daardie ietsie anders wat nie alledaags is nie!

  • Rhode de Beer

    OPSIE NR. 2 !!

  • Leana Goosen

    Geel en Speels – die eerste opsie lyk half bakleierig en die "heks" is mos uit Natasha se fairytale

  • Jayne van Staden

    Beslis opsie 2 (geel en speels) Lanklaas so ‘n pragtige foto van jou gesien Natasha! Dit trek dadelik die oog en gaan ‘n treffer wees. Voorspoed met jou boek…eintlik maak dit ook nie eers saak watter voorblad nie jy is lieflik op altwee….maar my gunsteling is opsie 2. Kan nie wag vir die boek nie!! Groete van die kaap

  • Jayne van Staden

    Beslis opsie 2 (geel en speels) Lanklaas so ‘n pragtige foto van jou gesien Natasha! Dit trek dadelik die oog en gaan ‘n treffer wees. Voorspoed met jou boek…eintlik maak dit ook nie eers saak watter voorblad nie jy is lieflik op altwee….maar my gunsteling is opsie 2. Kan nie wag vir die boek nie!! Groete van die kaap

  • Jayne van Staden

    Beslis opsie 2 (geel en speels) Lanklaas so ‘n pragtige foto van jou gesien Natasha! Dit trek dadelik die oog en gaan ‘n treffer wees. Voorspoed met jou boek…eintlik maak dit ook nie eers saak watter voorblad nie jy is lieflik op altwee….maar my gunsteling is opsie 2. Kan nie wag vir die boek nie!! Groete van die kaap

  • Christa

    Eerste een….tweede een ook mooi maar die eerste een pas by die naam.

  • winette

    beslis nr 1

  • Ella Lightfoot

    Beslis nr 2 Geel en speels. Lyk pragtig

  • Esta

    No 1 is stunning!

  • Hester

    Altwee is stunning, maar vir Fairytale sal ek sê GEEL.

  • Esther

    Die geel agtergrond is baie mooi en treffend.

  • K Barnard

    Beslis opsie no 1. dromerig

  • Linda Smith

    Definitief die geel agtergrond voorblad.